
e-pos: judithdebeer@webmail.co.za
Openbaring 641
Vier magtige aartsengele staan gereed.
Woensdag 8 April 2009 16:15
http://www.openbaringe.co.za/
Judith de Beer
Vier magtige aartsengele staan gereed om oor die
goddeloses op te tree.
Om die węreld van al die gruwels en sondes skoon te kom vee.
Om `n gereinigde aarde aan die Seun van die mens oor te kan gee.
Ja die oordeel kom op die mensdom neer
en tevergeefs skree `n węreldbevolking nou- Nee o Nee!
Vreesaanjaend in die ergste gedaantes
kom die engele op hul eindtyd slagoffers nou neer-
en `n hele węreld skreeu - Wee O Wee!
Woedend drup vanuit die kwylbek van `n beer,
die bloed van sy eindtydprooi ewig noodlottig beseer.
Rotsvas staan die beer daar is niemand wat hom kan beweeg.
Om God se vyande vir ewig met `n ysterklou in die doderyk in te kan veeg.
Bloedstollend ontsnap die doodskreet die eindtyd slagoffers van die leeu-
ja, angswekkend kom sy prooi se heel laaste skreeu.
Eenkant wag ongeduldig op die reste,
die aasvoël, die kraai en ook die spreeu.
Bloedig eindig nou in hierdie tydvak sy heel laaste eeu.
Moorddadig in sy vaart storm die bul, ja, die stier.
Met sy pote vertrap hy die goddeloses in haat met al sy vuur.
Hy deurboor hul met sy horings vlymskerp geskuur.
Ja, daarvoor is hy na hul op hierdie aarde gestuur.
So eindig ook hierdies se lewe in hierdie tydvak se laaste uur.
Soos `n pyl vanuit `n boog
skiet nou op die goddelose neer die kragtige arend.
Sy magtige klou kloof hul vel-
met sy snawel pluk hy hul bose oë uit en laat hul rasend.
Bewend in vrees en angs hardloop hul koersloos en klaend.
Hul vlug in die arms van die dood verskeur en gehawend.
Ewig nooit sal hul in die nuwe Godsryk kan geniet die ewige heilige awend.
Ja, vier magtige aartsengele staan gereed
om die aarde van al die goddeloses skoon te kom vee.
Revelation 641 Translated by
Judith de Beer.
Four mighty archangels are standing ready.
Wednesday 8 April 2009 16:15
Judith de Beer
To act against the wicked, four mighty archangels
come to cleanse the world from all evil and sin.
In order to hand over a clean world to the hand of the Son of man.
Judgment day is coming down on humankind
and in vain a world population is shouting- dear o dear.
Gruesome in the form of the predator
the archangel come down on his prey
and woe for a world who shouts in fear and pain.
The anger drip from the beak of the bear
in the sorrow of the end time pray, in their own blood they lay.
Who can move the bear – steadfast as a rock he shows no fear.
So that the enemy of God can be swept from earth
so that the planet shall be clear.
In deadly fear come the cry of the victim of the lion for the last meal,
waits the vulture, the crow and the sparrow.
In their hunger there is no shame nor sorrow.
In blood the timescale come to an end.
Deadly in its speed storm the bull, yeah the Taurus.
Under his hoof he tramples the evil with all his sources.
He pierce them with his horn.
In their death they hear him scorn.
On this earth he has been born
so that the end of time in him will be worn.
Like an arrow from a bow
shoots down from heaven onto evil the mighty eagle.
His mighty paw cut their skin in eager and anger with his beak –
their eyes from their head he sneak.
Shivering in fear they disappear in the near –
they hide in death – their fear they can no longer bear.
Yes to act against the wicked,
four mighty archangels come to cleanse the world from all evil and sin.
Openbaring 642
Satan nóg eens sal jy neergewerp word.
Donderdag 9 April 2004 15:30
http://www.openbaringe.co.za/
Judith de Beer
O Satan jy wat net die heeltyd alles wil beheer.
Hoe het jy nie `n verlore mensdom na jou hand geleer.
In heb en vraatsug het jy hul geleer vir dit wat blink sę julle nooit nie
nee.
Van die blinkste motor tot die duurste huis dit moes hul alles net begeer.
Ja, van die een modegier tot die volgende het jy hul die heeltyd beheer.
Maar die ekonomie is nou besig om finaal op sy dak om te keer.
Op hul knieë sak al die massas binnekort voor jou as jou slawe neer.
Daar is geen manier wat hul die skuldeiser van hul deur weg gaan kan keer.
In talle huishoudings begin man en vrou mekaar nou bitter te blameer,
terwyl jy O Satan jouself beskou as die heer der heer.
Jou miserabele illusietroon
wil jy nog `n keer ver bokant die hoogste hemele projekteer.
O Waarom kan jy, Satan in alle ewighede nooit jou les nie leer.
Tot jou skande werp My wagters
jou telkemale met brute geweld op die aarde neer.
Verslaan moet al jou volgelinge
hul nou na die ewige vuur van die hel toe keer.
Jy lok die mens in `n illusie van materiële gee en nogmaals gee.
Terwyl dit alles net ewig in die poel van vuur weg gaan teer.
So graag wil jy tog die hoofrol speel van `n skepper heer.
Maar nog voor jy skep is alles reeds besig om te disintegreer.
Vir jou O Satan wat die węreld tog so graag wil beheer -
vir jou gaan Migael weer `n dodelike les kom leer.
Met nog `n enorme val kom jy vanuit jou illusie hoogte op die aarde neer.
In onbreekbare kettings gaan jy niemand meer tot boosheid kan motiveer.
Oor `n drek koninkryk gaan jy oor die ryk van brommers en vlieë regeer.
Vir jou geselskap bring hul vir jou, jou dier en valse profeet -
sodat jul mekaar vir ewighede tot in die been kan irriteer.
Ja, al jou aardse rykdom en bates
word in `n helpappery vir jou as besitting omgekeer.
Revelation 642
Translated by Judith de Beer.
Satan by your faults you can’t be taught.
Thursday 9 April 2009 15:30
Judith de Beer
Satan, you always wants to control everything,
and trained a lost humankind
to your hand. You taught them to greedily, never say no to the glitter of a
shiny
motorcar and expensive house and controlled them through fashion.
Upside down, the economy is coming to a big fall. In front of you the
world population will come down on their knees. How will they keep the
creditors-
knock away from their door. While you see yourself as the lord of lords, so
many
households, man and wife, accuses each other with a bitter blame.
Again you want to exalt your miserable illusion thrown above the highest
heaven.
Why in all eternity o Satan by your faults you can’t be taught. To your
disgrace
My holy watchers threw you down with brutal force. Lost in their battle
your
followers will be cast into an eternal fire. You charm the people into the
illusion
of give and give while all of that will dissolve in the pool of fire. You
want to act
as the creator lord but before you start, everything already disappear for
you
O Satan who want to control the world, for you Michael will come to suit you
right.
With another enormous fall you come from your illusion high to earth flying
down.
Bound in an unbreakable chain you’ll never motivate humankind to evil again.
Over a sewerage kingdom you will become the lord of flies. For your company
will be brought the false prophet and the beast so for eternity you can
irritate
each other to the bone. All your earthly riches and wealth will be given to
you
in a pulpy mash upside down in hell.
Openbaring 643
Babilon en haar hoersuster- die Vatikaan.
Vrydag 11 April 2009 17:00
http://www.openbaringe.co.za/
Judith de Beer
Onheilspellend donker raak die nag wat nou oor die hele
węreld gaan.
Bewend staan die pous voor die deur van die Vatikaan.
Van daar binne kom helgruwels wat uitroep dat hoor en sien vergaan.
In ewige vernietiging is dit hul rook
wat deur hul kamma heilige skoorsteen die lug in gaan.
Oordeelsengele wat aggressief sę:
Hoevel maal was julle nie tevergeefs vermaan.
Met die tugroede van God
gaan ons jul tot jul ewige ondergang nou stukkend slaan.
Van God se Waarheid kan hierdie leuenaars nooit iets van verstaan.
Maar vir die vuil politiek het hul die hele węreld op sy kop laat staan.
Vir `n enkele heilige kind sal God tydelik `n hele kudde laat staan.
Maar oor iets vanuit die bose Vatikaan
stort niemand vanuit God se ryk ewig ooit `n enkel traan.
Ja terwyl die oordeelsengele
aggressief hul tugroede met `n klapgeluid oor die aarde slaan.
Terwyl hul sę: Ons weet van elke kerk
wat het agter hierdie onverbeterlike hoer aan gegaan.
Ja ons weet van elke helgedrog wat het sy vir die węreld uitgekraam.
Die hoer van Babilon en haar hoersuster die Vatikaan
gaan oor hul verlore rykdomme nou vir ewig stort `n bitter traan.
Maar oor hul gruwelsondes
kan hul hulself tot in alle ewighede nooit nie skaam.
Die oordeelsengele lag
terwyl hul kerkgeboue omstamp en stukkend slaan.
Terwyl hul met die węreldpous spot wat verbouereerd begin rondstaan.
Ja hul spot en lag terwyl die węreldraad van kerke
se rook vir ewig in die lug opgaan.
Openbaring 644
Die eens heilige Goddelike volk se ellende.
Saterdag 11 April 2009 10:00
http://www.openbaringe.co.za/
Judith de Beer
Geslag en vermorsel tot op die been vermink,
lę ’n eens heilige volk in plakkerskampe verrot en stink.
’n Bose węreld het met ’n gruweldolk
die hart uitgeruk van God se volk.
Uit die beker van pyn en ellende
word vir hul tot oorlopens toe geskink.
Terwyl hul hul sorge in goedkoop drank en dwelms verdrink.
O hoe duister raak die gruwel węreldwolk
wat in boosheid al hoe donkerder om hierdies kolk.
Klaend kom die vermorselde roepstem
wat tot in die hemel weerklink.
Terwyl hul op hul laaste been na nęrens heen hink.
Heilig die engele wat die droefgeestige verhale
voor die troon van God vertolk.
Hul vertel van die verlore lot
van die heilige kronieke se laaste volk.
Wat het ’n bose węreld by homself gedink
terwyl hul in arrogansie God se liefling so vermink.
Met ’n roepstem van sonde het hul die uitverkore volk tot ’n val gelok
om hul met welbehae te slaan met hul spotters-oordeelstok.
In ’n pikswart paasfeesbeker word vir die węreld sy eie gruwel ingeskink.
Tot op die laaste druppel sal hul die bitterbeker leeg moet drink.
Die tyd het gekom en op hul beurt word ’n węreld na sy eie helput gelok.
In ’n ewig onoorkombare duisternis
gaan hul nou ontwaak met ’n ontsaglike skok.
Openbaring 645
Helaas- slegs ’n paar wil vry wees.
Maandag 13 April 2009 16:00
http://www.openbaringe.co.za/
Judith de Beer
Waaraan is dit wat die mens so desperaat nog kleef.
Om sy siel tot ewige ondergang met die materie te deurweef.
Om homself met onoplosbare probleme en ellende te omgeef.
Niks is daar meer oor in hierdie węreld vir die mens om na te streef.
Maar steeds hardnekkig bly die mens aan sy leë aardse illusie kleef.
Daar is slegs `n paar wat roep: O God in vryheid wil ons leef.
Met heel ons wese wil ons na U ons Skepper streef.
Vir `n bose węreld gaan ons nie meer langer vrees.
Slegs voor U aangesig wil ons in ontsag nou beef.
Oor ons ontrouheid vra ons U nederig;
wil U ons asseblief daarom nie vergeef.
Ewig, ewig wil ons slegs na U salige koninkryk nou streef.
Openbaring 646
Waar twee oseane `n land omsoom.
Dinsdag 14 April 2009 05:30
http://www.openbaringe.co.za/
Judith de Beer
Waar twee oseane `n land in eenheid omsoom.
In hierdie land van oorvloed is die vrede 'uitgewoon'.
Hier het alles wat onrein is hul aan die heiliges kom toon.
Sonder gees staan tot verwoesting
die liberale se gewraakte selfgekweekte kloon.
Lank genoeg het `n verrotte węreld in sy illusiewaan geloom.
Aan skerwe spat `n węreld se totale eenheids-toekomsdroom.
Ewig reinig die węreldling hom van sy sonde nooit weer skoon.
Terwyl Satan homself uitspattig as die węreldheerser kom vertoon.
Die koningin hom gulhartig nooi kom sit hier op my troon.
Staan die antichris nader om homself as `n god te kroon.
Ja, grynsend kom staan voor die mens die dood nou as sy loon.
Spottend roep hy "my vaalperd noem ek die dood se eie poon".
Tot aan sy stang galop my ryperd deur die mens se bloed volstoom.
Bulderend lag die dood terwyl hy die veronderstelde węreldheiliges nou hoon.
Hy lag en roep en sę:
Stewig in my hand hou ek in volle beheer nou die toom.
Waarheen die węreldling ookal vlug volg ek hul met hul regmatige loon.
Te laat ewig te laat eggo in refrein nou sy hoon -
ja, ewig te laat om nou jul berou te wil toon.
Ja, daar waar die twee oseane die land in eenheid omsoom.
In hierdie land is ook die grootste konsentrasie van opregte heiliges
wat hulself sonder enige skroom- uittartend vir `n verrotte węreld toon.
In `n geesteslig is daar beskermingsengele skares wat om hierdies woon.
Onder God se naam is hul tot ewige heiligheid gekroon
en ewig veilig is hul verseël teen die dood se wrede loon.
Openbaring 647
Die opregtheid en vasberadenheid van die ligdraers.
Woensdag15 April 2009 10:00
http://www.openbaringe.co.za/
Judith de Beer
In bliksemstraal en donderweer, ja, die grootste storm wat
daar kom.
Verlate in `n nagtoneel staan figure in `n geselskap stil en stom.
Teen stormsterk winde staan hul dapper maar geboë en krom.
Hul fluister teen die stormwinde; wanneer gaan die Bruidegom nou kom.
In die verwoestende storms waai van die stormlaterns nou om-
en helfte van die geselskap draai nou terug na hul huise en die węreld om.
Maar vanuit die donker nag is `n dapper eensaam stem wat kom:
"in my duisternis sal ek wag totdat Hy op die regte tyd sal kom".
Die ander lampdraers roep hom om na hul ligkring te kan kom.
Die een na die ander verwoestende storms dit is wat oor hul hoofde kom.
Hul wag en wag maar al wat kom is hul seer langverwagte Bruidegom.
Die helfte van hierdie groep raak ook nou in hul hoop en verwagting stom.
Hul murmureer en sę die olie in ons lampe het ook nou tot sy einde gekom.
Om meer olie vir ons lampies te bekom-
draai ons daarom nou maar liewer na die węreld om.
Al hoe kleiner raak die groepie wat vasberade wag op die Bruidegom.
Die stem vanuit die duisternis het nou met `n plan vorendag gekom-
met gras, takkies en houtjies het hy nou `n kleine vuurtjie bekom.
In die weldadige hitte daarvan
staan die dapper lampdraers nou knus daarom.
In die weldadige hitte gloei heilig hul gesigte
in naasteliefde vir mekaar nou wederom.
Vrolik babbel hul en vertel mekaar van hul liefde vir die Bruidegom-
en ook van die uitsonderlike huweliksfees wat gaan kom.
Die stem van die een wat vanuit die duisternis
met bemoediging na vore sou kom,
sę: stil! Luister! ek hoor die geselskap van die Bruidegom
wat nou vinnig nader kom.
Oral oor `n duister węreld weergalm die blye tyding;
die Bruidegom is aan die kom.
Ook die wat in hul wanhoop na die węreld terug sou draai het gekom.
Die staan nou gretig nader na die ligkring en sę ons was so baie dom.
Deel daarom jul lig met ons, ja, laat jul genadelig ook oor ons nou kom.
Maar die ligdraers kyk hul aan, stil, verwytend stom.
Hul draai hul na die een wat vanuit sy eie duisternis tot hul hoop sou kom.
Hul sę aan hom:
As ons voorloper het jy vanuit jou eie verlate duisternis
as hoop vir ons gekom.
Daarom sal jy as ons voorloper ons nou neem na HOM.
Terwyl `n donker duisternag in briljante helder lig
in `n Heilige huweliksfees oor die oneindigheid oopblom,
staan die getroue lampdraers as die strooijonkers om die Bruidegom
en ewig, ja, ewig loof hul HOM.
Openbaring 648
Die edelplant en die edelras.
Donderdag 16 April 2009 11:50
http://www.openbaringe.co.za/
Judith de Beer
Onbeheers en selfsugtig na die eie wilde drang.
Groei die rankplant waar hy wil, oral oor sy eie gang.
Versmorend daar waar hy aan sy gashere hang.
Is hy vir al sy bure net tot `n dodelike ondergang.
Vanwaar kry die orgidee haar skoonheid wat sy ontvang.
Op die verrotting van `n half vergane plant gaan sy as parasiet net hang.
Verruklik in haar bekoring is dit maklik vir haar om die oog te kan vang.
Maar in haar skoonheid is sy nutteloos in haar eie ondergang.
Met sorg word koring vir die mens as voeding aangeplant.
Van groen tot goud staan dit wuiwend op die land.
Boer en natuur bring getrou die heeltyd hul kant.
Vir die verbruiker om vanuit brood hul lewensvoeding te kan ontvang.
So word ook die druiwestok as `n wingerd aangeplant.
Vlytig flits die snoeiskęr deur die boord van rand tot rand.
Vanuit dooie winterhout bring ryklik die druiweoes sy kant.
Spoedig vul die edelvog die wynvat ook van rand tot rand.
Onbeheers en selfsugtig na die eie wilde drang.
Gaan `n wilderas waar hy wil oral oor in vernietiging sy gang.
Versmorend daar waar hul aan hul gashere tot oorlewing hang-
is hul vir al hul bure net tot `n dodelike ondergang.
Vanwaar kry `n nabootser sy intellek en skoonheid vandaan.
Op die uitskot van vooruitgang
gaan hul as parasiete die heeltyd net hul gang.
Soos `n veelkleurige papegaai is dit vir hul maklik om die oog te vang.
Maar in hierdie illusie is hul nutteloos in hul ondergang.
So word edelbloed tot voordeel van die aarde voortgeplant.
Van geslag tot geslag is hul tot seën waar hul woon in watter land.
God en natuur bring getrou ryklik die seën na hulle kant.
Vir die hele aarde om voorspoed te ontvang vanuit hulle hand.
So word `n uitverkore ras as `n goddelike wingerd aangeplant.
Vlytig flits God se snoeiskęr deur hierdies van rand tot rand.
Vanuit die edel nederigheid
bring ryklik die goddelike Gees die heeltyd Sy kant.
Magtig staan `n suiwer Goddelike ras
binnekort oor `n nuwe aarde van die een tot die ander kant.
Openbaring 649
Die fatale fout van die "ja- stem".
Donderdag 16 April 2009 15:00
http://www.openbaringe.co.za/
Judith de Beer
Agter Satan aan het `n klomp mense `n liberale
węreldliedjie gesing.
'Ja en Nee' het ewig `n skeuring in `n volk teweeg gebring.
Met `n 'ja' is `n vloek van ondergang oor `n heilige nasie gebring.
Baie van hierdies het hulself na hul fatale fout
eerste na veiligheid laat bring.
Om vandaar hul bose stem
nog steeds oor `n verlore Vaderland uit te laat kring.
Maar in ewige selfverwyt gaan hierdies hul hande vir ewig saamwring.
Ewig nooit sal die goeie Gees weer in hul midde binnedring.
In genootskap met `n bose węreld
word hul nou voor die oordeel van God gebring.
Die Regter spreek en sę:
Die tyd het gekom om die veroordeeldes nou nader te bring.
Om hul kom staan heilige engele nou as `n jurie in `n benouende kring.
Die Regter vra: Sal ons met `n 'ja of `n nee' die oordeel nou oor hulle
bring.
Vroom die heilige jurie wat nou sing:
Met `n 'ja' hul eie 'ja' sal ons die oordeel oor hulle bring.
Ewig sonder Vaderland sal hul, hul hel in niemandsland deurbring.
Maar voor dit sal ons elke moontlike plaag
van hierdie aarde oor hul hoofde bring.
Hul volgende vlug na veiligheid
sal hul in ondenkbare gevare en ellende bring.
Eenparig sing ons voor U heilige aangesig as `n jurie nie te gering.
'Ja' vir armoede wat wyd oor hierdies uit gaan kring.
'Ja' vir die groot hongersnood wat hul op hul knieë gaan bring.
'Ja' vir die dodelike pes wat hul midde moet binnedring.
'Ja' vir die bloed van die vermoordes uit hul volk
wat ons op hul hoofde neer moet bring.
Gruwelik gaan die dood nou hul eie familie bande binnedring-
ver van volksgenote wat vertroosting vir hul in hul leed kon bring.
Terwyl die jurielede hul oordeel oor hierdies uitsing.
Word die valbyl tot bespotting vir die kamma bloubloed nou nader gebring.
Tevergeefs hul pleidooi wat hul na die troon van God wil bring.
Vervloek is elke landstreek wat vir hierdies dien as `n veilige skuiling.
Elke denkbare plaag
word oor hierdie gasheerlande tot verwoesting gebring.
Ja, terwyl oordeels engele as Jurielede so saamsing,
word terselfdetyd God se genadehand in liefde en versorging
oor `n vertrapte volkie gebring.
Die Jurie verdeel nou in twee om hul take te volbring.
Met twee baniere op die een staan 'ja' en op die ander 'nee'.
'Ja' vir die oordeel en vervloeking
om op die hoofde van verraaiers neer te bring.
'Ja' vir die wat Satan se węreldlied wou sing.
'Ja' vir die regte tyd om hul na die ewige hel te bring.
Maar op die banier met 'nee' staan: 'Nee' vir `n oordeel oor heiliges
gebring-
en 'nee' vir die Vaalperd wat die doodsekel moet nader bring.
'Nee' vir pes en hongersnood wat hul tot ondergang kan dwing.
Ewig- ewig 'nee' vir Satan wat hul in sy Hades hel-land wil bring.
Openbaring 650
Visioen van onderduimse voorbereidings in Israel.
Vrydag 17 April 2009 7:00
http://www.openbaringe.co.za/
Judith de Beer
In `n gesig ervaar ek die volgende:
Daar is baie beweging in Israel. Mense skarrel rond
en daar is `n gewerskaf asof daar op iets voorberei word.
Al hierdie aksies vind in volkome stilte plaas so asof hulle
nie wil hę ander moet van hul doen en late weet nie.
![]() |