
e-pos
judithdebeer@webmail.co.za
Openbaring 31
Die leuen sal binnekort eindig.
26 Junie om 13:00
Judith de Beer
Die
sogenaamde Christen, wat as een of ander dienaar werksaam is onder een van
die derduisende tentakeltjies van die Wêreldraad van Kerke, is te vergelyk
met ’n giftige woestynadder wat haarself onder die woestynsand verberg,
wagtend op een van My uitverkorenes, om hulle sodoende in die hak te kan byt.
Terwyl hierdie slang geruisloos op haar prooi lê en wag, is die enigste waarneembare beweging, die onophoudelike flits van die gesplete tong. Terwyl die een punt soet, maar giftige heuning drup, braak die ander een gal. Net so verrig hierdie werkers van die duisternis hul duiwelse taak.
Met soetsappige en valse vredesboodskappies, vergiftig en besoedel hulle baie van my laaste opregte boodskappers.
Net soos hierdie woestynslang as lokaas, die punt van sy stert as ’n bedrieglike sappige wurmpie, bokant die oppervlak van die woestynsand vir ’n honger voëltjie aanbied, so doen hierdie gesante vanuit die hel.
Selfs
júlle, My uitverkorenes het in julle naïewe onskuld, die soetklinkende
sysagte gelispel van die slang se verkeerde waarheid jul eie gemaak. Een van
hierdie leuens
is juis dat julle almal, ongeag wat hulle geloof is, in julle midde soos
broers en susters akkommodeer.
Koesterend wikkel die slang sy bedrieglike kronkels in die behaaglike
warm
woestynsand van julle liefde in, vanwaar hy met uitlokkende woordjies vir
julle
’n dodelike val stel, om daarna die gelowige vinnig te kan
verslind. Om hierna dronk te word aan die opregte se bloed.
Die
dag het egter gekom en vir My is daar ’n kind, deur Myself gewek, wat van ’n
natuurlike weerstand teen hierdie gif voorsien is. Nog eenmaal sal die slang
haar in
die hakskeen pik, maar nooit weer sal dit enige kwaad aan haar of een van
haar kinders kan doen nie
Openbaring 32
Lieflik het Ek jou gemaak.
27 Junie 2007
Judith de Beer
Uit aardse stof, uit witgoud het Ek jou gemaak.
Uit die fynste en edel metaal is jy daargestel.
Uit leem en Kalk is jy kragtig saamgestel.
Fyn is die ivoor, wat jou Goddelike glimlag so mooi ontbloot.
Blou die kristal van jou oog,
om My lewenstrale die ruimtes in te kan loots.
Klein is jy op hierdie aarde geplaas.
Om My jou grote Vader in jou hart te kan dra.
Wyd soos ’n Arendsvlug is jou wysheid vasgestel.
As ’n beeldhoustuk het God, Adam se hand,
as wegwyser vir die toekoms gerig.
Hoe rein Abraham se saad, skoon is Sara se enkle vrug.
Ja uit Isak, deur Jakob, vorm Israel My oorwinningsbrug.
Openbaring 33
So word kaf van die koring geskei.
28 Junie 2007
Judith de Beer
Diegene wat op nuwe sensasionele eindtyd openbaringe wag, die wag verniet.
Maar kyk gerus ’n bietjie rond en sien hoedat die eindtye reeds besig is om
sensasioneel
in aarde, wind, water, weer en vuur om julle af te speel. Maar soos dit in
die openbaringe van Johannes geskrywe staan, is julle té besig om te koop en
te
verkoop om dit agter te kan kom.
Die
tyd van dit wat verborge was, het tot ’n einde gekom en alle openbaringe wat
op die eindtyd gerig was, is besig om in vervulling te gaan. Wat nou na vore
sal kom, is die verborge waarhede wat deur die lis van Satan vir eeue lank
van die mens
weerhou was.
In sy
strewe om te heers en oorheers het Satan in die gedaante van die groot
rykes, heersers, regerings en kapitale moondhede van die aarde na vore
getree, om elke duim grondgebied van land, see en lug, asook die dieptes van
die aarde, in besit te neem. Nog is dit nie genoeg nie en die oë word gierig
op My veraf songebiede gerig,
in die hoop om in alle moontlike gebiede, hul materiële koninkryke bo My te
kan
verhef.
My teenwoordigheid en Gees ontbreek heeltemal by hierdie mense. Daarom is hierdie miswolke oneindig leeg. In die leë soeke na iets konkreets, probeer hulle hulself vul, met dit wat hulle sintuie vir hulle as ’n materiële realiteit aanbied.
Om te kan voortbestaan, moet hulle hele wese voortdurend, iets van die
materie in homself absorbeer, om hom sodoende te kan voed en onderhou.
Vandaar die onversadigbare vraatsug. Niks of niemand sal ooit ontsien word,
om
hulle doel te kan bereik nie.
So kom ons voor die deur, van ons veelbesproke “Antichris” te staan. Alles het sy perke en die tyd het aangebreek dat Ek weer My baie versteurde ordes kom herstel. Almal op hierdie aarde sal van alle materiële besit ontneem word, deur die ergste kataklismes ooit.
Dit is hier waar die laaste skeiding onder die mensdom gaan intree. Die wat
opgewonde op My en My wederkoms wag, sien met blydskap uit na die reinigende
proses wat die aarde gaan tref. Terwyl die in die ander kamp, krampagtig bly
klou aan dit wat verganklik is.
”EK
IS” die onsienlike ewigheid. Wie My volg sal die Ewige Lewe aanskoulik binne
hulself dra. So sal die wat die verganklike materie in hulself huisves, die
ewige dood binne hulleself dra. So sal die kaf van die koring geskei word.
’n Nuwe aarde sal vir
My kinders voorberei word.
Openbaring 34
Dodelike werktuie van Satan.
29 Junie 2007
Judith de Beer
Soos wat die hel in al sy vorme en woede hier op aarde los is, net so is daar meer as genoeg bystand vanuit die hemele vir die wat aan My behoort.
Daar is tans ’n magdom mense vanuit die sogenaamde “room” van die aarde wat heeltemal onbetrokke teenoor My staan.
Geen erkenning goed of kwaad word aan My as die Skepper of Godheid
betoon nie. Vir hierdie geeslose mense is die menslike intellek wat in die
hoogste vorm van die wetenskap manifesteer, die enigste godheid.
Juis omdat dit hierdie mense aan enige vorm van die gees ontbreek,
maak dit hulle die ideale kandidate vir die in besitneming van die meer
gesofistikeerde bose geeste vanuit die laagste hel.
Huidiglik is daar derduisende van die mees briljante mense op aarde wat dodelike werktuie van Satan geword het. Hierdie werkers van die duisternis wat tans meedoënloos werksaam in hulle verskillende opdragte is, gaan vir julle moeilik wees om te identifiseer. Hulle is fyn opgevoede, vriendelik en hulpvaardige mense wat oënskynlik alles in hul vermoë vir die welsyn en vooruitgang van die aarde sowel as vir sy bewoners doen.
Daarom vind jy hierdie mense dikwels elegant uitgevat by verskillende
liefdadigheidsgesellighede. Groot is hulle getalle by die sogenaamde
“green peace” geleenthede, waar hulle as hoë profiel mense, besluite namens die massas neem wat verreikende nadelige gevolge vir alles en almal het. Dit sal julle verbaas om te sien hoe vinnig die sagte vriendelike lig in meeste van hierdie oë plek maak vir ’n meedoënlose koue glans wanneer die gordyne sak.
Aan My kudde hier op aarde, gee Ek egter die versekering dat daar baie goed
voorsorg vir hulle getref is. Alhoewel reïnkarnasie glad nie aan die orde
van die dag
is nie, is daar wel huidiglik sekere van My geeste wat vanaf die
grondlegging van die aarde vir hierdie tyd voorberei is, om die mense te kom
bystaan.
Julle sal graag wil weet of hierdie mense as gereïnkarneerde profete
werksaam is en of hulle bloot werksaam onder die “ou profete” se geeste is. Ek sê egter aan julle dat dit nie nou raadsaam vir julle is om dit te weet nie. Die tyd daarvoor is amper ryp, nou is dit vir julle slegs nodig om te weet dat die meeste van hierdie beskermgeeste as mense wat nog self onkundig daaroor is, in Suid Afrika teenwoordig is.
Openbaring 35
Onder die kodenaam “Boas”
30 Junie 2007 9:30
Judith de Beer
Huidiglik is daar hier op aarde ’n gruwelike sleutel, wat alle organisasies,
regerings, politieke instansies en regstelsels, na willekeur kom oop en
toesluit. Ja, hierdie sleutel is in beheer van alle banke en geldstelsels
wêreldwyd. Onder die kodenaam van “Boas”, is dit ook die toegangsleutel tot
bykans elke kerk en geloof
op aarde en hierdie sleutel is die eiendom van die sogenaamde “vrye denkende
bouers”.
Die ou Testamentiese Boas van die boek Rut, word as rolmodel gebruik
en bedrieglik word daar bolangs oor die weduwee gewaak. Die hele bloedlyn van Jakob, ja selfs die simboliek van die heilige ark, is goedsmoeds as eiendom deur
hulle gekaap. Alle rykdomme en grondstowwe, word ook vraatsugtig deur hulle verslind.
Onder die koninklike ster van Dawid, pronk hulle as selfaangestelde konings oor die aarde. Alle regerings word deur hulle gemanipuleer.
Met ’n kunsmatige en valse wysheid van Salomo, word daar gepoog om
’n
nuwe Jerusalem met ’n oorkoepelende industriële tempel op aarde te vestig.
Deur koop en verkoop wil hulle elke mens bind en die siel sy vryheid so
ontneem.
As ’n bokpoot gerub, bied hy homself spottend as Sion, by die
“groot Argitek van die heelal” aan. Aan die mag van hierdie gruwelsleutel, sal daar skielik ’n einde kom en in sy plek sal ’n engel met ’n nuwe sleutel staan en die onderaardse dieptes sal bokant hierdie dienare van die duisternis, oor ’n baie lang tydsperiode gesluit en verseël word.
Openbaring 36
Die ware nederigheid.
2 Julie 2007 01:00
Judith de Beer
Ek het
skielik wakker geword en ek was toegestaan om enige iets wat ek wou weet
te kon vra. En ek het aan U gevra om my die ware nederigheid te toon.
Meteens was
ek binne-in myself en het die lewe in my as ʼn wese ervaar. Onmiddellik
hierna het ek teenoor die kleinste atoompie in U onmeetlike skepping te
staan gekom.
Hierdie atoompie was in vergelyking met my, ’n reusagtige onmeetlike son. Ek
was geweldig beangs en verskrik en U het hierdie niks wat ek was,
binnegetree en hierdie binnekoms van U, het van my so ’n onmeetlike ruimte
gemaak, dat ek ’n heelal kon omvat.
Ek het gesien dat my grootte, sterkte en krag, in die totale nietigheid van
my nederige niks gelê het, wat van my ’n ronde nul gemaak het. Hierdie nul
op sy beurt, was weer ’
n volmaakte Goddelike sirkel, wat nodig is, om iets van U Gees daarin te kan
huisves om my daardeur ’n moontlike kandidaat te maak, om ’n kind van U te
kan word.
Dit is die geheim van die nederigheid.
Wees
klein in jou grootte, sodat God jou groot kan maak in jou kleinheid, om so
vir Homself uit jou, ’n Goddelike kind te kan opwek.
Openbaring 37
ʼn Opsomming vanaf 1652 tot vandag.
2 Julie 2007 6:00
Judith de Beer
Die
eerstes onder julle, was as baanbrekers na die wilde Suidpunt van Afrika
gestuur, om ’n handelspos te vestig en so is ’n wilde onherbergsame
grondgebied getem en
op ʼn regverdige wyse is daar met rondtrekkende nomades handel gedryf.
Weesmeisies met ’n suiwer bloedlyn is sorgvuldig deur Myself as bruide
vir hierdie manne gekies en sodoende het hulle die moeders van ʼn nuwe suiwer klein volkie geword.
Onder die ergste omstandighede het Ek hulle ryklik geseën.
Alles
wat hul hand aangeraak het, was voorspoedig. Soos ’n Eden van ouds, is
hierdie wildernis in ’n lieflike landskap van wingerd en boord omskep en die
land
het van melk en heuning gedrup.
Hatig het die wêreldmoondhede van daardie tyd My seën in hierdie volkie
erken. Blatant is hulle handewerk met ’n bedrieglike regstelsel van hulle
gesteel. As misdadigers is van hierdie Godvresende burgers vervolg en
uitgemoor. Maar braak het ’n volgende wildernis oop voor hulle gelê en
dapper het hierdie klein volkie
gehoor op My Roepstem gegee.
Met leeuemoed het man, vrou en kind antwoord daarop gegee en onder My
verbond is hulle herhaaldelik uit ontsaglike gevare gered. Die onder hulle
wat vreesagtig ’n verbond met andere gesluit het, was nie so gelukkig nie.
En soos wat
My seën, My klein Sion deur ’n paar kort eeue gedra het, so het ’n gierige
wêreld
onder die vaandel van Judaïsme, soos ’n honger hiëna op hul spoor gebly en
op die voedselreste van die ware leeu van Juda geteer.
Jaloers en wraakgierig het hierdie Judaïstiese wêreldorde met ’n fyn
strategie My
volk tot ’n val gebring, deur hulle dit te laat doen wat Ek hulle van hul
oeroorsprong verbied het om te doen en hulle het ’n verbond met ander
volkere gesluit.
Daarmee saam het iets in My verbondsvolk gesterf.
Hulle
het hulle begin skaam vir dit wat Ek hulle as erfenis gegee het en dit
minagtend in die hande van die wêreldbedrieërs oorgegee. As grap van die
wêreld, sit hierdie eens trotse krygers nou met boepense in moderne
amfiteaters na belaglike speles
en kyk en oorverdowend juig hulle die spel toe, om die jammerlike snik in
hul harte
oor hul Judasloon te stil. Dit terwyl van hul broers bloedig uitgemoor word
en ander
in ’n troostelose wêreld van ellende en armoede tot niet gaan.
Maar ’n handvol edelsaad het Ek bewaar en My verbond met Abraham, deur Isak sal behoue in My Sion bly. Daarom sê Ek vandag aan julle- My uitverkorenes, dat die werklike eindstryd nie soseer tussen volkere is nie, maar dat dit wêreldwye Judaïsme is wat in die laaste stryd sy slagtande vir die ware Sion wêreldwyd ontbloot.
Die brein van Judaïsme is nie soseer in Israel gesetel soos wat almal dink
nie, maar reeds vir eeue lank word dit in die boesem van Engeland gekoester.
Daarom sê Ek nou hard en duidelik:
Wee jou Londen, ja, wee jou in hierdie tyd!
Openbaring 38
Hemelse vreugde oor geestelike oorwinning.
3 Julie 2007 10:30
Judith de Beer
Net soos wat julle mense nie uitgepraat kan raak oor die een of ander
klein prestasie van julle kinders nie, net so is dit dieselfde geval met My,
julle hemelse Vader.
Die kleinste geestelike oorwinning wat met baie deursettingsvermoë
en suksesvol deur julle behaal word, laat My Vaderhart so van liefde
en trots swel, dat Ek summier van My hoogste engele, vanuit My enorme
uitspansel na My toe ontbied, sodat Ek as trotse Vader hierdie nuus
Persoonlik aan hulle kan meedeel.
Die vreugde wat hierdie, My groot dienende geeste, by My opmerk,
vervul hulle weer op hulle beurt met soveel vreugde, dat hierdie
groot gemeenskaplike hemelse vreugde, ’n geregverdigde feesmaal
in my woning in die hoogste hemele regverdig, wat dan ook met hemelse
feestelikheid geskied.
O, die vreugde en trots van ’n Vaderhart oor die oorwinning van ’n kleintjie
oor dit wat hy behaal het deur aardse smart! Weet daarom My kinders,
dat daar vanuit al My onmeetlike skeppinge, vir My geen groter vreugde
kan bestaan as ’n swak mensekind wat op hierdie aarde, sy eerste
wankelende geestelike tree na My- Sy hemelse Vader, toe gee nie.
Openbaring 39
Enige Godheid of driekoppige god.
4 Julie 2007 9:00
Judith de Beer
Ek is die Vader, maar Ek is ook die Seun en terselfdertyd is Ek My
allesomvattende Waarheid-en Liefdesgees.
Ek is die Alfa en die Omega, die begin en die einde.
EK IS, die ewige enkele Godheid en naas My is daar geen ander Godheid nie. In My is die totaliteit, asook die identiteit van die Volmaakte Goddelike huisgesin, Kompleet.
Vanuit die enorme klomp foute onder die hedendaagse Christendom, is die een wat My die meeste teen die bors stuit, die hoogmoed. Ja, hoogmoedig word daar deesdae met ’n enorme skrifkennis, ’n hatige oorlogvoering onder “sogenaamde Christene” met mekaar gevoer.
Skrifkennis word goedsmoeds verdraai en aangepas en eie opinies vlieg
verwoed die wêreld vol en van liefde is daar geen sprake nie.Die oorlogskreet lui dan ook as volg, “kom, laat ons mekaar verpletter met die Goddelike letter”.
Huidiglik is seker die gewildste onderwerp in hierdie debatvoering dan ook
My “Identiteit” as ’n drie enige godheid. Gelukkig is dit nie vir My nodig om
My bestaan as enige God en Vader aan My ware kinders te verduidelik nie,
omdat hulle My reeds in Gees, Waarheid en Liefde in hulle harte besit.
Vir die res van die wêreld wat My as ’n driekoppige god bekend wil stel, wil
ek net graag daarop attent maak, dat julle, deur julle “onverbeterlike
skrifkennis” julle slegs daarop toespits om trots die beuel van julle eie
selfbeeld te kan blaas en in jul grootheidswaan te kan bewys, dat julle die
volle begrip van die ewig onverstaanbare alwyse Godheid onder julle knie
gebring het.
Maar nog eens sal Ek op die mees eenvoudige manier dit aan julle hoogs
geletterde gemoedere probeer oorbring. Die man wat na My beeld geskape is,
het die vermoë om die seun van ’n vader te wees en terselfdertyd is hy die
vader van een of meer seuns wat hy deur middel van sy opvoedingsmetodes (die
gees) leer om soos
hy te wees.
Maak dit nou van bogenoemde man een, of drie verskillende persone?
Die
verskil tussen My en julle is dat Ek die enkele, ewige onsterflike
Oeroorsprong
van alle lewe is en julle die vele is wat uit My voortkom.
Openbaring 40
Die lastige Vlooi.
5 Julie 2007 9:00
Judith de Beer
Graag deel Ek die volgende geestige stukkie met julle, My kinders.
Die teenwoordigheid van die baie klein Boervolkie in Suid-Afrika, is soos ’n lastige klein vlooi in die kooigoed van ’n reusagtige wêreldorde.
Ja,
baie slapelose nagte word daar aan hierdie reus, deur hierdie oënskynlike,
onbeduidende klein diertjie besorg. En op lastige plekke, waar daar nie in
die openbaar gekrap kan word nie, daar jeuk dit onophoudelik. Graag sou
hierdie reus hierdie klein “onding” tussen sy duimnaels wou vermorsel.
Maar die voordeel van hierdie vlooi lê juis in sy onopsigtelike grootte en
omdat die wêreldorde hom kwansuis “vredevol” in sy “oorkoepelende beddegoed”
geakkommodeer het, het dit vir hulle onmoontlik geraak om van hierdie klein
“gas” ontslae te raak, sonder om hulself onberekenbare skade te berokken.
Daar is ’n spreekwoord wat op vrate van toepassing is en dit lui as volg:
Dit wat jy op jou bord geskep het, dit sal jy eet. Daarom sê Ek met ’n glimlag aan julle, My liewe kinders, ’n goeie begryper het net ’n halwe woord nodig.![]() |